DIE RISIKO VAN IRRELEVANSIE GENOODSAAK 'N ALTERNATIEWE PARADIGMA VIR DIE SUID-AFRIKAANSE LANDBOU-EKONOOM
- 1 March 1990
- journal article
- research article
- Published by Taylor & Francis in Agrekon
- Vol. 29 (1) , 30-32
- https://doi.org/10.1080/03031853.1990.9524163
Abstract
UITTREKSEL In hierdie referaat sal eerstens die tipiese huidige landbou-ekonomiese paradigma bespreek word en die leemtes daarvan uitgewys word. Daarna sal aandag geskenk word aan 'n altematiewe paradigma wat die problematiek van die Suider-Afrikaanse landbou sal aanspreek. Die kommersiële landboubedzyf in Suid-Afrika word dan beskryf soos dit tans daar uitsien as 'n uitvloeisel van onder andere die heersende landbou-ekonomiese paradigma. Die bestaanslandbou word nie aangcspnek nie. Die referaat sal afgesluit word met 'n bespreking van sekere veranderings wat in die vooruitsig gestel word sou die alternatiewe paradigma aanvaar word.This publication has 0 references indexed in Scilit: