Trends in digestive system-morphology have been examined in 19 species of Southern African myomorph rodents. Structure was related to function, diet, and evolution. Characters related to an ancestral proteinaceous diet, and specialized characters associated with herbivory, were recognized. All stomachs were of the unilocular hemiglandular type with increasing degrees of cornification of the corpus, although the stomach of Saccostomus compestris approached the bilocular discoglandular condition. Those of Thallomys paedulcus and Mystromys albicaudatus were highly modified in containing numerous papillae in the corpus, possibly associated with gastric fermentation. The most complex caeca, of the herbivorous Otomyids, possessed numerous haustra and internal papillae probably associated with caecal microbial fermentation. Daar is gelyk na tendense in die morfologie van die spysverteringskanaal in 19 spesies van Suid-Afrikaanse myomorfe knaagdiere. Die struktuur het verband gehou met funksie, dieet, en evolusie. Kenmerke wat verband hou met 'n voorouerlike proteienagtige dieet, en gespesialiseerde kenmerke geassosieerd met 'n plantaardige dieet kon herken word. Al die mae was van die eenholtige halfklieragtige tipe met 'n liggaam wat toenemend verhoring, alhoewel die maag van Saccostomus campestris neig na die dubbelholtige skyfklieragtige toestand. Die mae van Thalfomys paedulcus en Mystromys albicaudatus was hoogs gemodifiseer en die liggaam het 'n groot aantal papillae bevat, wat heelwaarskynlik te doen het met gastriese gisting. Die meer ingewikkelde caeca het voorgekom by die plantvretende Otomyidae en hier het die groot aantal Laustra en inwendige papillae heelwaarskynlik iets te doen met mikrobiese gisting in die