Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal
Open Access
- 14 October 1992
- journal article Published in Bothalia
- Vol. 22 (2) , 245-254
- https://doi.org/10.4102/abc.v22i2.849
Abstract
Die plantegroei van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing is fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 50 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer deur van Braun-Blanquet-prosedures gebruik te maak. Daar is ses plantegroei-eenhede, insluitend twee variante, onderskei. Die resultate van ’n DECORANA-ordening stem grootliks ooreen met die plantegroei- eenhede, met geassosieerde omgewingsgradiënte van die Braun-Blanquet-opname.Keywords
This publication has 0 references indexed in Scilit: