Die invloed van plantdatum op die groei en ontwikkeling van grondbone (Arachis hypogaea L.)
Open Access
- 15 January 1987
- journal article
- research article
- Published by Taylor & Francis in South African Journal of Plant and Soil
- Vol. 4 (2) , 53-56
- https://doi.org/10.1080/02571862.1987.10634939
Abstract
Grondbone wat vir drie seisoene op drie plantdatums, nl. die laaste week van Oktober, middel November en die eerste week van Desember geplant is, het laer opbrengste gelewer namate later geplant is. Groei-analisedata is weekliks geneem op blare, stamme, peule en sade. 'n Nuwe groeifunksie, wat ook dalende tendense insluit, is afgelei en op die data gebruik. Dit blyk geskik te wees vir grondbone-groeistudies. Namate later geplant is, het die groeitempo's versnel, maar in die verkorte groeiseisoen kon nie dieselfde opbrengste gelewer word wat met vroeë plantdatums verkry is nie.Keywords
This publication has 2 references indexed in Scilit:
- Photoperiodic Responses of Peanuts1Crop Science, 1973
- Dry Matter Accumulation in Eight Soybean (Glycine max (L.) Merrill) Varieties1Agronomy Journal, 1971