Abstract
Taalbeplanning as 'n toegepaste sosiolinguistiese aktiwiteit word bespreek, met klemplasing op die uitdaging wat die taalverskeidenheid in Suid-Afrika bied. Die bespreking handel onder meer oor taalbeleid in die Suid-Afrikaanse konteks, etnisiteit en taalbeplanning, en alternatiewe taalbeleidsrigtinge vir Suid-Afrika.

This publication has 4 references indexed in Scilit: