Benutting en relatiewe smaaklikheid van verskillende grasspesies
- 1 January 1972
- journal article
- research article
- Published by Taylor & Francis in Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa
- Vol. 7 (1) , 146-155
- https://doi.org/10.1080/00725560.1972.9648684
Abstract
‘n Eenvoudige tegniek word beskryf waarvolgens die benutting van individuele grasspesies deur beweiers vasgestel kan word, deur middel van puntopnames in die veld, Hierdie metode is veral geskik om die relatiewe smaaklikheid (benutting) van verskillende spesies op verskillende veldtipes, ekologiese omgewings, behandelings van faktoriale proewe, ens., te vergelyk. Interessante resultate is behaal deur ‘n opname wat onlangs op die Bankenveld uilgevoer is Die proef bestaan uit ‘n 33 gestrengelde faktoriale uitleg. Veranderlikes behels : 3 veeladings, 3 peile van slikstofbemesting en 3 peile van ander bemestingstowwe. ‘n Vyfkampstelsel is op elke behandeling toegepas. Dour middel van die opnamedate was dit moontlik om die verskillende spesies in ‘n rangorde van benutting (d.w.s. relatiewe smaaklikheid) le plaas. Die persentasie benutting en gemiddelde hoogte van benutting, is vir individuele spesies sowel as vir behandelings bepaal. Die invloed van bebandelings op die benutbaarheid van spesies onder die verskillende hoofeffekte en inleraksies kan duidelik. uitgewys word.Keywords
This publication has 2 references indexed in Scilit:
- Studies on the diet of grazing animal. III. The effect of pasture species and pasture structure on the herbage intake of sheepAustralian Journal of Agricultural Research, 1967
- Selective Grazing by Sheep as Shown by a Comparison of the Chemical Composition of Range and Pasture Forage Obtained by Hand Clipping and that Collected by Esophageal-Fistulated SheepJournal of Animal Science, 1959