Feeding ofMerluccius capensisandM. paradoxusoff Namibia

Abstract
17 páginas, 11 tablas, 4 figuras.[EN]The compositions of the diet of the two hake species Merluccius paradoxus and M. capensis are described and compared for the area off Namibia between 20°S and the Orange River and 100-450 m depth. The main constituents of the diet of both species are small crustaceans, fish and cephalopods, the relative importance of each item varying both geographically and seasonally according to availability of the prey, thus illustrating the opportunistic nature of hake feeding. Daily feeding activity of M. capensis was studied during eight 24-h cycles, and it seemed that predation on crustaceans and myctophids took place mainly during daylight. Values of food intake for a 90-d period were estimated for three length classes of M. capensis, and the results demonstrate the importance of hake as a predator in the marine ecosystem off Namibia[GE]Die samestelling van die dieet van die twee stokvisspesies Merluccius paradoxus en M. capensis word beskryf\ud en vergelyk vir die gebied teenoor Namibie tussen 20° S en die Oranjerivier op dieptes van 100 tot 450 m. Die\ud hoofbestanddele van die dieet van albei spesies is klein skaaldiere, vis en koppotiges. Die relatiewe\ud belangrikheid van elke item wissel geografies en seisoensmatig na gelang van die beskikbaarheid van die prooi\ud en illustreer so die opportunistiese aard van voeding by stokvis. Daaglikse voedingsbedrywigheid is by\ud M. capensis bestudeer tydens agt 24-h-siklusse, en dit lyk asof skaaldiere en lantemvis veral gedurende die dag\ud gevreet word. Voedselinname van M. capensis is oor 'n tydperk van 90 dae beraam vir drie lengteklasse, en die\ud resultate toon hoe 'n belangrike roofdier stokvis in die mariene ekostelsel teenoor Namibie is.Peer reviewe

This publication has 0 references indexed in Scilit: