Droogtevoergewasse
- 1 January 1967
- journal article
- research article
- Published by Taylor & Francis in Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa
- Vol. 2 (1) , 147-156
- https://doi.org/10.1080/00725560.1967.9648549
Abstract
Uittreksel Die gebrek aan voer in die semi‐ariede en ariede gebiede van Suid‐Afrika kan aangevul word deur droogte‐voergewasse wat aangepas is om die beperkte vog in hierdie gebiede beter te benut. ‘n Literatuur oorsig in die verband tesame met ‘n volledige bespreking van die aanplant, bestuur, benutting en voedingswaarde van doringlose turksvye (Opuntia spp.) en oumansoutbos (A triplex nummularia), wat tans belangrike droogte voergewasse is, word gegee. ‘n Aanduiding van ander moontlike droogtevoergewasse word gegee.Keywords
This publication has 3 references indexed in Scilit:
- The intake and excretion of sodium by sheep fed on species of Atriplex (Saltbush) and Kochia (Bluebush)Australian Journal of Agricultural Research, 1966
- The value of Atriplex (Saltbush) and Kochia (Bluebush) species as food for sheepAustralian Journal of Agricultural Research, 1966
- Feeding prickly pear to stock in TexasPublished by Biodiversity Heritage Library ,1906