Abstract
Giddens, 'n dosent aan Cambridge, poog in hierdie versameling van Durkheim se gedagtes om 'n verteenwoordigende seleksie uit die hele corpus van Durkheim se geskrifte te maak. Volgens die skrywer self is hierdie seleksies almal nuwe vertalings van die oorspronklike ongeag die feit of dit reeds vantevore in Engels vertaal is.

This publication has 0 references indexed in Scilit: